English Kaart   /  Verblyf     
<%--

 

 

heading
-- %>

at / op Blinkwater Lodge      savlag

 

Tuisblad

Program

Terrein

Aansoekvorms

Fotos       

Kunstenaars

Tel. No's

Kontak Ons

 

2

 

 

 Die Bosveld begin weer sy vere regskud vir vanjaar  se Koedoefees. Verwag meer hierdie jaar soos wat ons voortbou op die feeste van die verlede.

Hierdie fees is uit ons gemeenskap vir ons gemeenskap.  Kom geniet gesonde vermaak, lekker lag, lekker kuier en lekker eet saam met ons.  Ondersteun die talle uitstallers met hulle opwindende en unieke produkte. 

 Ons glo in Christelike waardes en opbouende gesinslewe.  

 Die Koedoefees plaas ‘n positiewe fokus op ons mense en omgewing, poog om toerisme te bevorder en ook tot voordeel van die breë gemeenskap en dienslewering organisasies te wees.

Kom geniet Bosveld gasvryheid op sy beste! Kom maak jouself tuis om die kospotte, uitstallers, vermaak of sit sommer net en gesels in die koelte van ‘n groot ou doringboom.  Kom pak af, ontspan en geniet ‘n kuier in die skoon vars lug van Koedoeskop.

 

 BESOEK ASSEBLIEF ONS VRIENDE

Vir onthale en troues

B

 

Laaste opgradering :